Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas
bedreigde spesies en nog vele meer
'n muis wat 'n nuwe huis soek
Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament
Hierdie verhaal
Jan Braai Vuurwerke - Resepte, Tegnieke, Raad 0-2 Haar Getaway-kar se wapens skrikAs daar nou iemand is wat 'n braaitang met gesag saai, dan is dit Jan Braai. Hy ken elke slaggat wat oor 'n braaier se pad kan kom en hy weet hoe om dit te omseil. Jan skroom nie om te se presies wat werk en wat nie werk nie: Hoe warm, hoe hoog, hoe lank, hoeveel van wat, en wanneer (indien jy anders dink, is dit jou probleem). Vuurwerke, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Cape Argus beskryf as 'die beste braaiboek ooit' en meer